Volkies Heidelberg Skitter In Interhoër

Hoër Volkskool Heidelberg (Volkies)  het op 18 Februarie 2017 algeheel  tweede van sewe skole geëindig tydens die Interhoër op Sasolburg in die DP de Villiers stadion. Skole waarteen hulle gekompeteer het was Dr. Malan, Vereeniging Gimnasium, Hoërskool  Overvaal, Hoërskool Drie Riviere, Phoenix High en  Genl. Smuts. Volkskool het die  persentielbeker met 108% gewen.   Nege nuwe rekords is deur Volkies se atlete opgestel. Jane Botha / Robbinn Thorburn – 200m;  JJ Du Plessis – 200m; Carli Engelbrecht / Bianke Schoeman – 200m;  Bianke Schoeman – 100m Hekkies; Danielle Verwoerd – 400m; Danielle Verwoerd – 800m; Danielle Verwoerd – 1...

Read More