Category: Schools

VANDERBIJLPARK LAERSKOOL KOLLEGEPARK BEDERF KINDERHUIS KINDERS MET GESKENKE

Die liefde blom behoorlik in die Vaaldriehoek!!! Vanderbijlpark Laerskool Kollegepark se leerlingraad het hulle liefde gedeel  met die kinders van CATHERINE ROBSON KINDERHUIS EN SEDIBENG HAVEN. Negentig  kinders is bederf met ’n geskenk vir Valentynsdag en elke kind het ook iets gekry om  weer vir iemand anders, wat vir hulle spesiaal  is, te gee by hulle afsonderlike skole. Met hierdie gebaar is 180 kinders  bederf om belangrik en geliefd te voel. Vir die leerlingraad was dit ‘n  groot voorreg om ander te  kon dien en bederf. Hulle sê dit is baie beter om te gee as om te...

Read More

Volkies Heidelberg Skitter In Interhoër

Hoër Volkskool Heidelberg (Volkies)  het op 18 Februarie 2017 algeheel  tweede van sewe skole geëindig tydens die Interhoër op Sasolburg in die DP de Villiers stadion. Skole waarteen hulle gekompeteer het was Dr. Malan, Vereeniging Gimnasium, Hoërskool  Overvaal, Hoërskool Drie Riviere, Phoenix High en  Genl. Smuts. Volkskool het die  persentielbeker met 108% gewen.   Nege nuwe rekords is deur Volkies se atlete opgestel. Jane Botha / Robbinn Thorburn – 200m;  JJ Du Plessis – 200m; Carli Engelbrecht / Bianke Schoeman – 200m;  Bianke Schoeman – 100m Hekkies; Danielle Verwoerd – 400m; Danielle Verwoerd – 800m; Danielle Verwoerd – 1...

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens