Vereeniging Gimnasium het Afrilaans is Groot aangebied in samewerking met Refentse. 

Hy was ‘n leerder by Vereeniging Gimnasium en het ook tydens hierdie geleentheid sy 21 ste verjaarsdag gevier.  Van ons eie leerders het saam met hom opgetree.